Foto deur Aaron Burden op Unsplash Die warm weer, reënerige dae, mooi blomme en vrolike voëlsang beteken ook dis tyd vir die bye om weer in ons tuine rond te zoem. Jou hond of kat vind hierdie interessante vliegertjies met ingeboude "zoemers" natuurlik baie fassinerend. Dis daarom glad nie ongewoon dat diere deur bye gesteek… Continue reading As bye jou hond of kat ze speelmaatzzzz word
Learn from the experts: Create a successful blog with our brand new course
Are you new to blogging, and do you want step-by-step guidance on how to publish and grow your blog? Learn more about our new Blogging for Beginners course and get 50% off through December 10th.
Pio pio piometra
Piometra of sommer in gewone terme baarmoederinfeksie is 'n gevaarlike kondisie wat slegs vroulike diere kan ontwikkel. Dit is 'n infeksie wat in die uterus ook genoem die baarmoeder ontstaan maar wat ook 'n negatiewe invloed op ander organe kan hê. Ongelukkig kan dit ook dood veroorsaak. Het jy geweet dat piometra een van die… Continue reading Pio pio piometra
OSTEOARTRITIS BY HONDE EN KATTE
Met die koue front wat ons hierdie winter beleef is daar beslis meer diere wat seer en styf opstaan in die oggend. Dit is dalk moontlik dat jou dier osteoartritis het. Lees gerus verder oor wat osteo-artritis is en hoe jy jou diere kan help as hulle dit het. Photo by Daniel Lincoln on Unsplash WAT IS OSTEOARTRITIS?… Continue reading OSTEOARTRITIS BY HONDE EN KATTE
Maniere om jou hond besig te hou by die huis
Dis seker nie nodig om te noem hoekom ek hierdie artikel nou skryf nie. Meeste van ons is op die oomblik tuis en hoewel ons diere dit verseker geniet kan ons ongelukkig nie meer gaan stap of parkie toe gaan om hulle genoeg stimulasie te bied nie. Hoewel fisiese oefening 'n goeie manier is om… Continue reading Maniere om jou hond besig te hou by die huis
Covid-19 en ons troeteldiere
Die woord corona virus is deesdae op almal se lippe. Met die skielike uitbraak van die nuwe tipe corona virus is ons onvoorbereid en verslae oor hoe vinnig dit versprei. Natuurlik is ons ook oor ons geliefde troeteldiere bekommerd en wonder of hulle veilig is. Dis belangerik om te besef dat daar nog nie soveel… Continue reading Covid-19 en ons troeteldiere
Bosluiskoors en bosluisbytkoors
Bosluiskoors en bosluisbytkoors is, soos die naam beskryf, 'n siekte wat deur bosluise aan ons diere oorgedra word. Die goeie nuus is dat daar nie nog 'n derde BORSluiskoors (soos dit verkeerdelik gespel word) ook bestaan wat ons sensitiewe areas teiken nie. Die naam galkoors word ook, veral deur boere, gebruik. Vir meeste mense wat… Continue reading Bosluiskoors en bosluisbytkoors
‘n Terugblik op 2019
Ek kan omtrent nie glo dat dit nou 'n jaar terug is wat ek hierdie blog begin het nie. Aan die een kant voel dit soos nou die dag maar tog voel dit ook asof ek dit maar net nog altyd gedoen het. Die blog was 'n idee wat ek lank gehad het met die… Continue reading ‘n Terugblik op 2019
Vlooi, vlooi wat soek jy in my kooi!
Die nuwejaar het ons begroet met lekker warm sonskyndae en lawende reënbuie! Ongelukkig is daar nou 'n tipe klein gedierte wat net so baie soos ek van hierdie tipe weer hou - en dis die VLOOI! In die afgelope weke het ons soveel klagtes gehad oor honde en katte wat hulleself stukkend krap weens vlooie.… Continue reading Vlooi, vlooi wat soek jy in my kooi!
Veeartsenykunde uit ‘n vroulike perspektief
Ek dink dat die veeartsveld oor die afgelope jare baie verander het in terme van die diens wat gelewer word en die mediese vooruitgang wat gemaak is. Daarom het ek gedink dat dit interessant is om bietjie met 'n vroulike veearts te gesels en te hoor hoe sy dit as veearts beleef. Dokter Simone het… Continue reading Veeartsenykunde uit ‘n vroulike perspektief
Katte en chroniese senuweetoestande
"Kry toktokkies waterpokkies? Raak 'n sjongololo siek? Sou 'n oester drome koester oor 'n kokkerot of kriek? Kry 'n mossie in sy nessie ook soms sooibrand en depressie? Sou 'n tor ook mor en kla? Hier's die antwoord en dis: JA!" Kerm en kla deur Philip de Vos Ongelukkig het die gedig hierbo nie nog… Continue reading Katte en chroniese senuweetoestande